
Rocco de Villiers – KLAWER – Stanford
Met sy geliefde klaviertreffers, oud én nuut, en die bekendstelling van sy nuwe boek, KLAWER, neem Rocco de Villiers die gehoor op ’n reis deur die klein, kleiner en kleinste dorpies van Suid-Afrika. Hierdie konsert is meer as net musiek – dit is ’n eerbetoon aan die mense en plekke wat sy pad oor 27 […]

